my vector image Layer 1
Senekal Diereklinkiek with their logo showing a horse, cat, dog, sheep and cattle

Welkom

Senekal Dierekliniek lewer gehalte mediese sorg aan al ons diere pasiënte, klein en groot. Ons bied ook plaas besoeke aan vir groot vee, kleinvee en perde. 

Ons is trots op ons na-ure diens asook voltydse observasie van ons hospitaal pasiënte. U tevredenheid is ons hoogste prioriteit en ons kan nie wag om met u en u viervoetige familie kennis te maak nie.
Kom besoek ons gerus!  

Die kliniek spog ook met:
'n versorgingsdiens (Rooistrik Haarsalon), losies (De Rust Kennels) en kleinhandel winkel.

Dierekliniek

Rooistrik Hondesalon

De Rust
Kennels

Troeteldier Produkte

Voorkomende gesondheidsorg en welstand vir u troeteldiere
sluit die volgende in:

Gereelde besoeke kan help om moontlike mediese probleme te identifiseer en te behandel voordat dit 'n probleem word.
Jaarlikse gesondheidsondersoeke stel ons in staat om die fisieke gesondheid van u troeteldier te monitor en enige moontlike probleme vroegtydig aan te spreek. 

Kom ons kyk wat is fout.

Ons het altyd gekwalifiseerde personeel byderhand om enige noodgeval wat u troeteldier mag ondervind, soos bv. motorongeluk, vergiftiging, bytwonde of enige trauma te hanteer. Noodgevalle het voorkeur bo konsultasies om onmiddellik en doeltreffend na enige dier in 'n kritieke toestand om te sien. 

  • Algemene gesondheid
  • Bosluise, vlooie en myte behandeling
  • Ontwurming
  • Parasietvoorkoming (ekto & endo parasitiese middels)
  • Senior Gesondheid planne - pyn medikasie, dieet en tande.
  • Voeding - Verskeie Hoë Gehalte Hondekos beskikbaar. 

Nuwe Troeteldier in die huis?

Inentings is een van die belangrikste prosedures om 'n gesonde troeteldier te verseker.

Honde-inentings: 6 weke oud, 9 weke oud, 12 weke oud, 16 weke oud. Jaarlikse herinenting is belangrik!

Kat inentings: 8 weke oud, 12 weke oud, 16weke oud.
Jaarlikse herinenting is belangrik.

  • Inentings (6, 9, 12 weke,
  • Parvo entings
  • Hondsdolheid entings

Ons kyk na ons pasiente.

Senekal Dierekliniek is goed toegerus om alle roetine sowel as gevorderde prosedures te kan hanteer.
Dr J.p. Blignaur geniet alle aspekte van chirurgie veral die herstel van been frakture asook alle algemene chirurgie.

  • Chirurgie - Sterilisasie / Kastrasie
  • Sagte weefselchirurgie 
  • Tandheelkundige dienste
  • Ortopediese Chirurgie
  • Wondherstel 

A gesonde glimlag  is 'n gelukkige glimlag.

Ons het 'n goed gevestigde hondesalon wat in 'n stresvrye omgewing verkeer. Enige ras honde of katte is welkom.
Ons spesialiseer ook in angstige of aggressiewe honde en katte. Troeteldiere met spesiale behoeftes is welkom - soos diere met pynlike rug, bene wat voorheen geopereer is, troeteldiere met velprobleme. 
Ons gebruik slegs veterinêne goedgekeurde kwaliteitsprodukte.
Ons bied seisoenale aanbiedings vir gereelde afsprake.

  • Versorging van geselskap diere
  • Winterjas-snit skeer
  • Bad & Pedikuur
  • Dip

Ons fasiliteit bied die volgende produksie diere dienste:

Gereelde besoeke kan help om moontlike mediese probleme te identifiseer en te behandel voordat dit 'n probleem word.
Jaarlikse gesondheidsondersoeke stel ons in staat om die fisieke gesondheid van u troeteldier te monitor en enige moontlike probleme vroegtydig aan te spreek. 

  • Behandeling van siek diere

  • Dragtigheidsondersoek van beeste en perde

  • Gesinkroniseerde teling van beeste

  • Inentingsprogram vir beeste, skape en bokke

  • Kuddebestuur 

  • Nadoodse ondersoeke

  • Uitroep na plaasgevalle

  • Teelgeskiktheids ondersoeke

  • Ultraklankondersoek vir beeste, perde, bokke en skape

WINTERJAS-SNIT SKEER, 
Bad 
pedikuur

Ons bied seisoenale aanbiedings vir gereelde afsprake.

Verskeie Hoë Gehalte Hondekos

Kom besoek ons gerus vir meer inligting.
Ons hou 'n wye reeks premium hondekos reekse aan en kan u help om die beste besluit te maak.
Vet's Choice, Eukanuba, Royal Canin, Iams, ens.

Nuwe Troeteldier?

Eienaar verantwoordelikhede:

URE

Ma - Vry: 7vm – 5nm 
Sat: 8vm – 2nm 
058 481 4066 
Son:  ( Nood / na-ure ) 
083 449 4566


E-POS

info@senekaldierekliniek.co.za

ADRES

Boje Straat 2
Senekal
9600

@Senekal Dierekliniek

Kontak Ons

058 481 4066 

Nuusbrief

© Copyright 2024 Senekal Dierekliniek - All Rights Reserved

Design by Dilectus