Versorging van geselskap diere

Ons het 'n goed gevestigde hondesalon wat in 'n stresvrye omgewing verkeer. Enige ras honde of katte is welkom. Ons spesialiseer ook in angstige of aggressiewe honde en katte. 

Ons bied seisoenale aanbiedings vir gereelde afsprake.

BAD

PEDIKUUR

DIP

WINTERJAS-SNIT SKEER, 
Bad 
pedikuur

Ons bied seisoenale aanbiedings vir gereelde afsprake.

Ons gebruik slegs veterinĂȘne goedgekeurde kwaliteitsprodukte.

Wat van spesiale behoeftes? 

Troeteldiere met spesiale behoeftes is welkom:
- diere met rug probleme,
- bene wat voorheen geopereer is,
- troeteldiere met velprobleme.

Ons bied seisoenale aanbiedings vir gereelde afsprake.

@Senekal Dierekliniek

Kontak Ons

058 481 4066 

Nuusbrief

© Copyright 2024 Senekal Dierekliniek - All Rights Reserved

Design by Dilectus