De Rust Kennels 

Veilig en Snoesig

Ons kennels is ingerig om u viervoetige kinders te akkomodeer. U is welkom om u eie beddegoed en speelgoed saam te bring.

Geskeduleerde etes

Ons voer hoë gehalte hondekos en maak voorsiening vir alle dieet behoeftes. 

Speel tyd

Daar word ook tyd gemaak vir speel in 'n veilige omgewing.

Mediese Bystand

Ons het 'n verpleegter en dokter op bystand vir enige noodgevalle.

@Senekal Dierekliniek

Kontak Ons

058 481 4066 

Nuusbrief

© Copyright 2024 Senekal Dierekliniek - All Rights Reserved

Design by Dilectus